binneste
skool
pret

 

Merk jou keuse met ’n kruisie:

 

My juffrou is:

Baie vriendelik
Regverdig (behandel al die kinders dieselfde)
Gee ons altyd kanse
Onregverdig (unfair)
Gee te veel huiswerk
Raak baie streng as die kinders in die klas praat
Raas as my werk nie netjies is nie
Skree as ons nie wil luister nie
Is baie haastig dat ons werk moet klaarkom
Stel moeilike toetse op
Verduidelik nie die werk mooi nie

 

Wat is ’n juffrou ?

 

’n Juffrou is ’n mens met twee ore, wat eintlik die werk van 50 ore moet doen. Sy het net twee oë, maar moet op een slag kan sien wat 40 maatjies doen! Sy het net een mond om almal stil te maak en vir kinders met probleme reg te help. Sy het slegs twee hande maar moet tienduisend goed op ’n slag doen. ’n Juffrou is nie perfek nie, partykeer voel sy ook sleg en ongelukkig en het iemand nodig om haar beter te laat voel.

 

Lees meer oor juffrouens...

 

My juffrou: hoe werk haar kop?                         
deur Ansie Fouché