binneste
skool
pret
DieHere se Naam lelik gebruik?
Ja / Nee
Gevloek of vuil taal gebruik?
Ja / Nee
Geskinder van iemand?
Ja / Nee
Iemand sleg gesê?
Ja / Nee
O Here, vergewe my...

Wat beteken “bely”?

Dit beteken “om saam te stem”. 1 Johannes 1:9 sê dat God ons vergewe as ons ons sondes bely. Met ander woorde, as jy met God saamstem dat dit sonde is. God wil graag hê dat ons sal verstaan hoeveel Hy sonde haat.

 

Antwoord die volgende vrae eerlik: (maak ’n kruisie met ’n grys potlood)

 

 

 

Het jou hande al ooit…

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

  

 

 

 

 

 

 

 

     

 Het jy al ooit met jou mond…    

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Volgende bladsy