binneste
skool
pret
Liefdevolle aandag
Speel:  Jou hond wil graag saam met jou speel.  
Sy hou daarvan om iets te gaan haal wat jy vir haar gooi
soos ‘n bal of ‘n frisbee.
Stap:  Probeer om elke dag met jou hond
te gaan stap.
Die oefening is goed
vir julle albei!
Versorg:  Was haar gereeld
en borsel haar met ‘n
hondeborsel.