binneste
skool
pret

Lugdruk

 

 

Lug is oral om ons en druk ons af. Lugdruk word veroorsaak deur die lug wat gewig het en afgetrek word aarde toe deur die aarde se aantrekkingskrag. Ons eie bloed druk terug teen die lug. As die lugdruk skielik sou verdwyn, sal ons ontplof!

 

Ruimtevaarders moet spesiale pakke dra wat onder druk is sodat hulle nie ontplof nie, omdat daar nie genoeg lug of lugdruk in die ruimte is nie.

 

Gebruik lugdruk en maak jou eie lugballon

 

Benodigdhede

 

· Vier groot velle tissue papier of plastiek (plastiek is sterker en skeur nie so maklik nie, maar die tissue papier het mooier kleure)

· Karton

· 4 stukkies tou wat ewe lank is

· Gom

· Kleeflint

· Klein mandjie

· Skêr

· Haardroër

 

 

 

 

 

 

Metode