binneste
skool
pret

· Vir die bolaag:

· Smelt die botter in ’n kastrol op die stoof of in ’n geskikte bakkie in die mikrogolfoond.

· Voeg versiersuiker en kakao by.

· Voeg melk by en meng goed.

· Skakel die stoofplaat af.

· Smeer die bolaag oor die gebakte basis terwyl dit nog warm is. (Oppas vir brand!)

· Sny in skywe.

· Ruim die kombuis op.

 

VERRAS JOU GESINSLEDE MET DIÉ LEKKER HAPPIES!