binneste
skool
pret

 

Spiere werk saam

Spiere werk dikwels in pare saam, byvoorbeeld die biseps en triseps (daardie spiere wat ouens se bo-arms so lekker fris laat lyk).

 

As die biseps ontspan, trek die triseps saam, en andersom.

 

Het jy geweet?

· Spiere kan tot 40% van die totale massa van die liggaam uitmaak.

· Jy het sowat 40 spiere net in jou gesig!

· As jy lag, gebruik jy omtrent 20 spiere!