binneste
skool
pret
Pret skakels
Oom Karoolus en Lente se kinderklub
www.maranataland.co.za

Bybel en sendingverhale met inkleurprente
www.yoplace.org

Uitreik-idees na kinders en tieners
www.kidsgames.com

Idees vir handwerkartikels en resepte vir kinders
www.dltk-kids.com

Experi-Maatjies is 'n opvoedkundige program wat eksperimente gebruik om vir kleuters te wys dat die wêreld van Wetenskappe pret kan wees. Dit word gedoen deur gebruik te maak van interaktiewe projekte, oulike demonstrasies en eenvoudige eksperimente.
www.experi.co.za
pret