binneste
skool
pret
Bestel tydskrifte

Tans is daar agt tydskrifte beskikbaar op CD, in Powerpoint-formaat.
Die prys vir ‘n CD met al agt tydskrifte, is R200 vir bestellings in
Suid-Afrika.
Kontak ons asseblief vir pryse vir die res van Afrika en vir die res van die wêreld.

Om u bestelling te plaas, vul onderstaande vorm in en stuur.
Ons sal u dan kontak sodat die betaling gereël kan word.
Sodra ons dan u bewys van betaling ontvang, pos ons die CD vir u.

               

Ek wil eers loer wat in die tydskrifte is...