binneste
skool
pret

Iets om te maak:

 

Benodigdhede:

2,5 cm gordynringetjie( koop by materiaalwinkel)

smal rooi lint, groen lint, blou lint, geel lint

 

Metode:

Sny linte in lengtes van ongeveer 30 cm.

Heg die linte d.m.v.’n lus vas aan die ringetjie.

 

Die ring word oor die middelvinger geplaas .

Gebruik dit wanneer jy sing. Hou jou hand in die lug en  beweeg dit terwyl jy God loof en prys.