binneste
skool
pret

AS JY GEKIES HET OM NOU SY KIND TE WORD, KAN JY VANDAG FEES VIER, WANT JY IS VANDAG AFN KONINGSKIND!

JY KAN UITSIEN NAN WONDERLIKE LEWE SAAM MET HOM!

HY IS BESIG OM SPESIAAL VIR JOUN MOOI PLEKKIE REG TE MAAK IN DIE HEMEL!

Antwoordbriefie:

 

Jesus

 

Baie dankie vir die uitnodiging.

 

Ek stem saam dat ek baie verkeerde dinge doen, en ek is jammer.

Dit is vir my baie erg om te dink dat U in my plek gestraf is, daarom wil ek graag sê: baie dankie. Ek glo dat U dit vir my gedoen het en baie lief is vir my.

 

(Dui jou keuse aan met ’n regmerkie)

 

□  Ek wil graag U kind wees, ek wil graag lewe volgens U wil, help my asb.

 

□  Ek wil eers nog bietjie hieroor dink. Ek is bang dit is vervelig om U kind te

       wees of dat ek my maats en ander dinge sal verloor.

 

□  Ek verstaan nie al die goed nie en sukkel om dit te glo. Ek sal iemand soek met wie ek hieroor kan praat.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

As jy vandag besluit het dat jy nog nie reg is om die keuse te maak nie, praat met iemand daaroor.

 

Bid dat die Here in jou hart sal werk om die regte besluit op die regte tyd te neem.

As daar goeters is wat jou pla, of wat jy nie verstaan nie, praat met iemand daaroor, of skakel (011) 334-1200. (Radio Kansel se mense sal jou graag help.)

 

JESUS BLY LIEF VIR JOU,

AL BESLUIT JY OM NIE VANDAG VIR HOM TE KIES NIE.