Gebed.

Ken die Here.

Getuienisse.

Niemand is lief vir my nie.

As Pa en Ma skei.

Verhoudings.

       vir kosbare kinders...
Tuis.
Agtergrond.
Skool.
Binneste.
Pret.
Skakels.
Kontak.

Elkeen van ons is as unieke mense geskep deur God. Ons sal altyd soekend ronddwaal totdat ons Hom vind.

 

Net so soek elke kind ook van jongs af.  Kinders voel dikwels niemand is lief vir hulle nie, omdat hulle iewers verwerping beleef het. Hulle moet die pyn van egskeiding hanteer; hulle kom voor versoekings te staan.

 

Hier is kosbare artikels wat geskryf is op ‘n kind se vlak om hom te help om sy Skepper te leer ken, om teleurstellings te verwerk, om keuses te maak, om homself te sien soos God hom sien.

 

Werk saam met jou kind deur hierdie artikels, of wend dit aan by kinderkerk of kategese.

 

Kom ons help ons kinders!

binneste